●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

5

9781776272105

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 89
R 71Jy spaar R 18
Leer speel speel! Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetlettters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer. Die vaardigheid om met n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms. Moedig jou kind aan om die woorde hardop te sê wanneer dit geskryf word. Die bladsye is gemaak om oor en oor te kan gebruik en maklik weer skoon te vee.
Publikasiedatum: 2022-06-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.