●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639722382

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis Suid Africa / History & Politics South Africa
R 285
R 242Jy spaar R 43
'n Geheime poging om Kruger se goud te vind, is propvol intrige, misleiding en oneerlikheid. 'n Boeiende verhaal!

In Januarie 1903 word John Buchan, een van Milner se Kindergarten-groep, ontbied na 'n vergadering wat saam met lord Milner en die besoekende Britse Minister van Buitelandse Sake, Joseph Chamberlain, in Johannesburg plaasvind.

Hy word ingelig dat baie van die goud wat as gevolg van die naderende Britse troepe deur die Transvaalse regering by die Staatsmunt verwyder is, steeds in die land is. 'n Leidraad oor waar hierdie goud is, naamlik 'n veldpond, is by Pelgrimsrus gevind.

Chamberlain se opdrag aan Buchan is om die goud - wat almal “Kruger se Goud” noem - op te spoor.

Buchan vertrek onverwyld per trein en per perd Pelgrimsrus toe, oor die pragtige berge, deur die woude en verby die watervalle van die Oos-Transvaal.

Die verhaal wat volg, is een van gevaar, bedrog en avontuur, wat alles onder streng geheimhouding plaasvind. Dit is boeiend en spanningsvol - tot op die einde.
Publikasiedatum: 2022-10-27
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.