WEES VEILIG EN BLY TUIS - GRAFFITI SAL WEER BEGIN AFLEWER NA INPERKING *** GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA.

Nie-fiksie / Non-fiction
Argeologie / Archaeology

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775845973

Nie-fiksie / Non-fiction: Argeologie / Archaeology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Argeologie / Archaeology
R 320
R 288Jy spaar R 32
This book tells the complete story of evolution from the beginning of time to the present, as revealed in the Cradle of Humankind and the Magaliesberg Biosphere: a chronology of episodes experienced in the region over geological and historic time. All the main phenomena in the Cradle region are presented and described by name and time period, giving detailed explanations: how they were discovered, when and by whom, their significance in the bigger picture, where examples can be found and seen in or around the Cradle, and further reading on the phenomena. The book is supported throughout with maps, timeline charts and multiple photographs and illustrations. In addition, there are six 'interludes' - important topics that don't fit the chronology but are useful to our greater understanding of events, as well as text boxes giving short factual accounts relevant to the story. Beautifully presented and richly illustrated, this is the definitive guide to the Cradle of Life as we know it today.
Publikasiedatum: 2019-08-06
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415207284

Nie-fiksie / Non-fiction: Argeologie / Archaeology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Argeologie / Archaeology
R 190
R 171Jy spaar R 19
'n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg 'n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 - 'n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom 'n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm - jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië. 
Publikasiedatum: 2017-03-31

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.