Christelik / Christian
Bybels / Bibles

Results 1 to 15 of 90
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Leefstyl-Bybel vir vroue
Klik om te vergroot
9780796321299

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 650
R 520Jy spaar R 130
Die Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans. Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef - en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê.
Publikasiedatum: 2018-08-31
Die Familiebybel NLV Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431603237

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 1250
R 1000Jy spaar R 250
Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledi­ge teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling be­skik oor die vol­gen­de unieke kenmerke:
· 'n Stamboom.
· 'n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
· 'n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir be­lang­­ri­ke gebeur­te­nisse in die Bybel, bekende teks­­gedeeltes, profe­sieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy ge­ly­ke­nisse.
· 'n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor ... ” waar­in 'n wye spektrum onder­wer­pe, van abo­r­sie tot wysheid, alfabeties en te­ma­ties ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daar­oor te lees.
Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te ver­gader en sal le­sers opnuut laat besef watter opwin­dende erfe­nis God vir ons het.
Publikasiedatum: 2017-10-10
Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof
Klik om te vergroot
9781431604371

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 180
R 144Jy spaar R 36
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied 'n oorsig oor die hele bood¬skap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan.
Teksverse kom uit die Nuwe Lewende Vertaling en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees.
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is 'n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.
Publikasiedatum: 2017-09-17
NLV GeskenkBybel Grys Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431618279

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 250
R 200Jy spaar R 50
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in 'n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat 'n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel 'n waardevolle geskenk wees.

• Gewilde NLV-teks
• 7,5 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• Merklint
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV GeskenkBybel Neutbruin Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431618293

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 250
R 200Jy spaar R 50
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in 'n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat 'n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel 'n waardevolle geskenk wees.

• Gewilde NLV-teks
• 7,5 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• Merklint
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV GeskenkBybel Pers Luukse Leer
9781431618286

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 250
R 200Jy spaar R 50
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in 'n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat 'n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel 'n waardevolle geskenk wees. • Gewilde NLV-teks • 7,5 punt lettergrootte • Dubbelkolom-uitleg • Merklint
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Groodruk Wynrooi Hardeband
Klik om te vergroot
9781431618408

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 300
R 240Jy spaar R 60
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

• Gewilde NLV-teks
• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Grootdruk Bruin Met Duimgrepe en Rits Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431618446

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 590
R 472Jy spaar R 118
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Luukse leer
• Merklint
• Duimgrepe
• Rits
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Grootdruk Swart Met Duimgrepe Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431618415

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 490
R 392Jy spaar R 98
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Luukse leer
• Merklint
• Duimgrepe
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Grootduk Swart Hardeband
Klik om te vergroot
9781431618392

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 300
R 240Jy spaar R 60
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Standaard Donkerbruin Met Duimgrepe en Rits Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431618385

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 450
R 360Jy spaar R 90
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye goudgerand
• Rits
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Standaard Mentgroen En Grys Met Duimgrepe (Linne
Klik om te vergroot
9781431618361

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 500
R 400Jy spaar R 100
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye silwergerand
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Standaard Roesbruin En Goud Met Duimgrepe (Linne)
Klik om te vergroot
9781431618781

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 500
R 400Jy spaar R 100
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye goudgerand
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Standaard Rooi Met Duimgrepe (Linne)
Klik om te vergroot
9781431618354

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 500
R 400Jy spaar R 100
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye goudgerand
Publikasiedatum: 2017-08-17
NLV Standaard Roosgoud en Room Met Duimgrepe en Rits Luukse Leer
Klik om te vergroot
9781431618378

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 450
R 360Jy spaar R 90
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye goudgerand
• Rits
Publikasiedatum: 2017-08-17

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.