●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Christelik / Christian
Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Results 1 to 15 of 28
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796321206

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 270
Aletté-Johanni Winckler, influencer, voorkomskonsultant, vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, jou gesin se finansies, die toekoms en negatiewe gedagtes tot jou selfbeeld, loopbaan en nog soveel meer. Ontdek saam met Aletté God se palet vol vreugde vir elke dag. Met insette van vriendinne soos Marciel Hopkins, Anel Alexander, Christi Panagio, Donnalee Roberts-Botha en Chireze Hoogendyk.
Publikasiedatum: 2021-09-27
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322784

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 270
Die wêreld het meer sonneblommense nodig - mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek - al agter die Son aan.
Publikasiedatum: 2021-09-10
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622542

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 49
199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.

Al leef ons in 'n tyd waarin die Bybel met die druk van 'n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir ma's sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is 'n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.
Publikasiedatum: 2019-04-09
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622665

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 49
199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.

Al leef ons in 'n tyd waarin die Bybel met die druk van 'n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir vroue sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is 'n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.
Publikasiedatum: 2019-04-09
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776371280

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 199
It's often difficult to see the hand of God in your life in the midst of doubt, fear and desperation. In these 365 devotions Cherie Hill will take you on a journey with Jesus. This journey will help you grow closer to Jesus and you'll find rest in His presence—even in the darkest storms. The devotions are written as if Jesus Himself is speaking to you. Each devotion ends with a thought to reflect on throughout your day. As you reflect on the truths in God's Word, you will discover His amazing love for you and the promise that He will never leave your side, especially not when you need Him most.
Publikasiedatum: 2022-07-15
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546005049

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 299
In this 50-day guide, #1 New York Times bestselling author Joyce Meyer draws upon the teachings of the apostle Paul to help you experience joy-filled living each day of your life. Joy is not just a 'happy feeling' based on circumstances or on things you possess—it is a fruit of the Holy Spirit that empowers you to remain stable and persevere through hard times so you rise above them, rather than becoming defeated by them. One of the hallmarks of Paul's epistles is the joy with which he writes and which he invites his readers to experience also. He chose joy in all circumstances, even during times of struggle. In this unique book, Joyce Meyer presents Paul's teachings on joy into concise lessons that equip you to triumph over the greatest challenges to a joy-filled life. Through these 50 daily entries, you'll be encouraged to embrace the truths God has given you, truths that will allow you to overcome the emotions, attitudes, and experiences that rob you of joy. Be Joyful in the journey and begin to experience the wonderful, abundant life that the Lord has in store for you!
Publikasiedatum: 2022-09-29
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796320490

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 280
In hierdie praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag 'n nuwe bruistablet om in afsondering te lees, te absorbeer en toe te pas in jou lewe - om jou innerlik te versterk as mens. Dit is 'n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy (en ek) meer kan bruis en minder kan brul te midde van ons realiteit en probleme.
Publikasiedatum: 2018-07-20
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431624874

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 149
Vroue floreer wanneer hulle daagliks herinner word aan hulle waarde. En wat 'n wonderlike manier om dit deur die Skrif te doen! Geïllustreerde oordenkings vir vroue deur Carolyn Larsen bied 90 oordenkings met ontwerpte teksverse om in te kleur. Elke oordenking fokus op 'n aspek van wie jy is volgens die Bybel, en sluit af met 'n inspirerende aanhaling wat vroue in hul geloof sal versterk. Terwyl vroue nadink oor hul identiteit in Christus, sal hulle opnuut besef dat, te midde van die onsekerhede van die lewe, God se liefde vir sy kinders die een ding is waaraan hulle kan vashou.
Publikasiedatum: 2018-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342077

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 170
Ontvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se dogter in hierdie 90-dae-dagstukkieboek deur die internasionaal-bekende Joyce Meyer.

Genesing vir elke vrou dagstukkies delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling, verwerping en verraad deur die mense die naaste aan haar, glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het deur lewensomstandighede, ten volle genees kan word in hart en siel. Haar onwankelbare aanspraak het ontstaan uit haar reis na genesing van haar eie siel, en ook die pad wat sy gestap het met soveel vroue wat nie wou glo dat hulle hul pyn ten volle sou oorwin en wat riglyne in die lewegewende wysheid van die Bybel gevind het nie.

Joyce neem jou op 'n 90-dae-reis om jou te bemoedig deur die lewe se struikelblokke om jou ware lewensdoel te bereik. Die Here kan jou pyn genees, en Hy wil dit in jou hart doen. Laat Genesing vir elke vrou dagstukkies jou inspireer op jou pad na die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het!
Publikasiedatum: 2020-11-19
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546017745

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 160
90 Inspirations for Overcoming Your Emotional Wounds

Healing the Soul of a Woman delved deeply into Joyce Meyer's personal story and the journey of healing for all women. Despite suffering from years of abuse, abandonment, and betrayal by those closest to her, Joyce firmly believes a woman who has been deeply hurt by life's circumstances can be healed, heart and soul. Her steadfast claim comes from living her own journey of soul healing, and from seeing so many women who don't believe they can fully overcome their pain--or even know where to begin--find the guidance they need in the life-changing wisdom of the Bible. Now, in this companion devotional, Joyce will guide you through 90 daily readings to encourage you through whatever obstacles may be holding you back from finding your true destiny.
Publikasiedatum: 2019-10-21
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431618866

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 189
Laat sy liefde jou lei deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke gee vir 'n mens die versekering: Wat ook al jou drome en ideale is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, die liefde sal jou lei. Dié dagboek bevat 365 besielende oordenkings vir vroue wat fokus op die positiewe wat 'n mens kry uit 'n liefde-lewe. Dit sluit temas in soos: die liefde leef met hoop, die liefde ken dankbaarheid en die liefde glo die beste. In Laat sy liefde jou lei nooi Milanie Vosloo lesers om saam met haar op die pad van die liefde te stap in 365 oordenkings, die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op hul eie lewe toe te pas en die vreugde wat hulle gaan put uit hul nuutgevonde liefde vir God, hulself en die mense om hulle te geniet. Maak nie saak wat die vraag is nie, liefde is die antwoord.
Publikasiedatum: 2018-06-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322845

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 240
Die lewe laat jou dikwels uitgebrand en afgemat. Leef jou nuwe lied is 'n uitnodiging van die bekende skrywer Elsa Winckler en haar pastoor-sussie Sonja Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s'n.
Ontdek 'n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou. Hy sal jou in staat stel om vreesloos in liefde te leef.
Publikasiedatum: 2021-07-21
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781400230242

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 385
Made New, by the creators of Blessed Is She, a popular Catholic online community for women, walks with rich reflections through the Gospels, substantive Scripture for prayer through Lectio Divina, and prompts for spiritual growth. Over the course of 52 weeks, you'll uncover:
• How deeply God knows who you are and loves who you're becoming
• Why you belong to God's family
• What it means that your true identity is as God's beloved
• How your belief in God's love affects your identity
• How you are becoming more yourself as you follow God's plan for your life
Made New is a thoughtful gift for the new year, birthdays, holidays, or for any Catholic woman who wants a stronger sense of self-worth, deeper peace in her identity, and a richer relationship with the God who loves her.
Each devotional entry includes:
• A Scripture reference
• A devotion written by a Blessed Is She community member
• Prompts for reflection
• Designed full-color pages with original art
This devotional will draw you into relationship with a God who is loving, mighty, and committed to your flourishing, a God who advocates for you, a God who delights when you come to Him. Be made new as you journey through a year of thought-provoking devotions, inspiring personal stories, and heartfelt prayers.
Publikasiedatum: 2022-03-15
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776342976

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 249
Met die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy Moed vir Elke Dag kan ontvang! Ontvang elke dag nuwe genade en seëninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou in staat stel om die lewe met wysheid en vrede in jou gemoed te hanteer, in plaas daarvan om bloot die dag agter die rug te probeer kry. God sal jou deur moeilike tye verkwik en bemagtig met geduld en hoopvolle verwagting op die goeie dinge wat Hy vir jou beplan. Hierdie boek met dagstukke vir die hele jaar het ook 'n pragtige ontwerk en omslag, en is die ideale geskenk vir die vrou in jou lewe. Verkoopspunte: • Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer • Lojale lesersaanhang • 365 voorsien daaglikse moed en krag • Ideale geskenk • 140 x 190 mm, hardeband met pragtige afwerkings
Publikasiedatum: 2022-05-12
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623112

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 249
Sekere Bybelverse staan vir gelowiges uit en bevat ewige Skrifwaarhede en beloftes waaraan hulle kan vashou te midde van die uitdagende lewe elke dag. In My gunsteling Bybel oordenkings word 366 van hierdie bekende gunsteling Bybelverse belig met 'n kort oordenking. Die verse met hulle pragtige volkleur-sierskrif-ontwerpe, sal gelowiges aanmoedig om daaroor na te dink en 'n groter begrip van en waardering vir die tydlose waarhede in God se Woord kweek.
Publikasiedatum: 2022-08-15
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.