Suid Afrika: Normale Pos: Normale Poskantoor posdiens binne Suid Afrika. Aflewering by 'n Poskantoor binne 10 - 21 dae.
Suid Afrika: Koerier - CourierIT Hoofstede: CourierIT aflewering na 'n fisiese adres binne 5 werksdae.
Suid Afrika: Koerier - Pargo: Pargo lewer jou pakkie af by 'n adres naby jou binne 5 werksdae.
Afhaal by Graffiti: Kom haal jou pakkie af by Winkel no 10, Zambezi Junction, Hoek van Breedstraat en Sefako Makgathorylaan (voorheen Zambezirylaan), Montana.
Ander Land: Kies jou land en ons koerier die pakkie vir jou.
GRAFFITI ZAMBEZI JUNCTION MONTANA