●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Christelik / Christian
Ouerskap / Parenting

Results 1 to 11 of 11
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431618613

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 150
Kinders is God se kosbare geskenk aan ouers. Swangerskap is 'n tyd vir feesviering, ontdekking en om te leer om iemand lief te hê wat jy nog nie ken nie. In Die grootste geskenk leer ouers om nou al in hulle verhouding met hulle ongebore baba te belê deur vir hom of haar te bid en die Goeie Nuus met hom of haar te deel van hoe geliefd hy of sy al klaar is. Die Bybelverse, gebede en inspirerende gedagtes in hierdie boek sal ma's se geloof versterk terwyl hulle hierdie kosbare seisoen deurgaan en opgewonde wag vir hulle grootste geskenk. Wanneer 'n nuwe lewetjie in jou groei, is dit die perfekte tyd om nader te kom aan die Een wat jou die liefste het.
Publikasiedatum: 2019-06-15
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623631

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 129
Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.
Publikasiedatum: 2022-08-02
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431621682

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 180
Lysies vir die lewe ... vir ma's sal alle ma's inspireer en vul met vreugde. Die pragtig ontwerpte boekie bied 101 kort en praktiese lysies, joernaal-idees, teksverse, gebede en aanhalings om ma's te bemoedig soos hulle hulle daaglikse take afhandel. Temas sluit in slim tydbesteding, gebede vir jou kinders, dankbaarheid, vriendelike woorde en om jou lewe te vereenvoudig.
Publikasiedatum: 2018-06-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147379

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Kaartjies in die geskenkboks.
Neem 'n foto van jou kleinding saam met die pragtige geïllustreerde kaartjie om elke mylpaal te koester en te deel.
Elke kaartjie het agterop plek om die datum en ander besonderhede neer te skryf.
Dit word afgerond met 'n inspirerende boodskap uit die Bybel.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147430

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Kaartjies in die geskenkboks.
Neem 'n foto van jou kleinding saam met die pragtige geïllustreerde kaartjie om elke mylpaal te koester en te deel.
Elke kaartjie het agterop plek om die datum en ander besonderhede neer te skryf.
Dit word afgerond met 'n inspirerende boodskap uit die Bybel.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147447

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Boxed Cards to capture your baby's first milestones
Publikasiedatum: 2020-01-22
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147362

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Boxed Cards to capture your baby's first milestones.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431612345

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 90
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa's gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en 'n voorbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa's in Pa's en seuns aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk.
Temas wat in Pa's en seuns bespreek word, sluit in: 'n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand 'n pa en onversetlike liefde.
Pa's en seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431619061

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 190
Kinders leer die beste deur ander se voorbeeld na te volg en deur dinge te doen. In Uit 'n ouerhart deel Norma Rossouw 50 waarhede met ouers om prakties toe te pas en jou kind toe te rus vir die lewe. Sy bevestig die belangrikheid van ouers se voorbeeld en om die Here saam met jou kind in gebed en lofprysing te dien. Norma deel van haar eie insigte as ouer, wat die Bybel oor elke aspek sê, hoe om die Heilige Gees as Raadgewer in elke situasie te vertrou en hoe om God te loof vir wat Hy reeds gedoen het. Temas wat bespreek word, is onder andere vriendskap, prioriteite, liefde in aksie, nederigheid en waarvoor om nee te sê. Daar is ook plek vir jou en jou kind om vrae te beantwoord en gedagtes neer te skryf, asook voorstelle vir gebede om saam te bid en voorstelle vir dinge om as ouers en kinders te doen.
Publikasiedatum: 2018-03-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770004726

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 100
Sedert die verskyning van die New York Times-topverkoper Vyf tale van die liefde het dr. Gary Chapman al miljoene paartjies gehelp om mekaar se liefdestaal te ontdek om sterker verhoudings te bou. Nou kan ouers ontdek hoe om die liefdestale te praat wat hulle kinders verstaan. In hierdie hersiene uitgawe van Vyf tale van die liefde van kinders gee dr. Gary Chapman en dr. Ross Campbell vir ouers raad oor hoe om
• hulle kinders se liefdestale te ontdek
• hulle kinders te help om suksesvolle leermetodes te ontwikkel
• die liefdestale te gebruik om dissipline korrek en effektief toe te pas
• 'n fondament van onvoorwaardelike liefde vir hulle kinders te bou
Dié boek bied ook dosyne praktiese wenke oor hoe ouers hulle kinders se liefdestale kan praat. Wanneer ouers hulle kinders se primêre liefdestaal ontdek - en dit dan praat - ken hulle die geheim om hulle kinders effektief lief te hê.
Publikasiedatum: 2009-04-08
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431624782

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 39
Waar kom babas vandaan? is 'n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van 'n nuwe lewe. Hierdie pragtig geïllustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gelê op die feit dat God elke persoon uniek gemaak het, dat Hy ons reeds ken en liefhef van voor ons geboorte af en dat ouers ook elke kind op 'n unieke manier liefhet. Waar kom babas vandaan? is ideaal vir ouers wat 'n tweede baba verwag of vir dié wie se kleinding begin vrae vra oor die lewe.
Publikasiedatum: 2020-08-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.