●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Boerdery / Farming

Results 1 to 11 of 11
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780992191009

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 680
Daar is 'n baie bekende Latynse frase: Non scholae sed vitae discimus. (Ons leer nie vir die skool nie maar vir die lewe). Ons maak klaar met skool, maar solank as wat ons lewe sal ons aanhou leer.
Hierdie boek is 'n praktiese handleiding vir voornemende kleinveeboere deurdat dit die basiese beginsels van kleinveeboerdery verduidelik. Dit maak egter ook goeie leesstof vir die meer ervare boer wat steeds wil leer om daardeur produktiwiteit te verbeter in die kudde. Die drie bene waarop suksesvolle kleinveeboerdery rus, fasiliteite, diere en voeding word in die boek aangespreek met klem op gesondheidsbestuur soos; siektevoorkoming, herkenning en behandeling.
Geskryf in verstaanbare gebruikstaal sodat lekepersone dit kan verstaan, maar tegnies genoeg sodat landboukundiges daarby kan baat vind is die boek seker die mees volledige kleinveehandleiding op die mark.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780627019173

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 650
Die eerste vereiste vir die vestiging van n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite. Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierings- en investeringsbesluite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsverhoudinge in boerderyverband.
Publikasiedatum: 1995-01-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780627033469

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 1320
The growth of the wildlife industry in South Africa can be measured by the growth in the number of wildlife ranches. In 1965 there were only four wildlife-fenced properties in the former north-western Transvaal. By 2005, 40 years later, there were more than 10 000 properties with wildlife exemption permits in the nine provinces combined. As the wildlife industry continues to expand, so does the need for knowledge upon which it must be based. Game ranch management 5 is a comprehensive guide to establishing and maintaining a healthy and profitable wildlife enterprise. It is updated to include the vast volume of new information available, to the benefit of those who work in wildlife conservation as well as those who are merely interested in it.
Publikasiedatum: 2015-11-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413525

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 309
Nou kan die voornemende boer, student en bestaande boer homself skoei op die Suid Afrikaanse braaikuiken beginsels. Die boek hanteer alle aspekte van die braaikuiken boerdery. Rasse, hantering, fasiliteite, voeding en bestuur. Dr. Jean Cilliers is die skrywer van die boek en insette is ook bekom deur kundiges soos Rick Kleyn.
Die Boek is A5 en bestaan uit 185 geillustreerde bladsye.
Publikasiedatum: 2009-07-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413501

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 310
Hierdie publikasie fokus op beskikbare rasse, dieregesondheid, voeding, reproduksie en die ekonomie van die verskillende vertakkinge van die skaap indsustrie. Die boek is A5 grootte en bestaan uit 250 bladsye, sagteband.
Publikasiedatum: 2008-09-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825922

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 29
This book elucidates approaches and methodologies in small-scale farming that proved to be successful in West Africa, as researched,
developed and tested by researchers at CIRAD.
Publikasiedatum: 2003-10-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217624

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 505
Hard cover, full colour throughout

The New Game Rancher is a succinct guide to the complete spectrum of game ranching in South Africa and is illustrated with more than 400 full colour photos, line drawings and illustrations. It is a collection of contributions from zoologists, ecologists, geneticists, veterinarians, academics, conservationists and experienced game ranchers.

The New Game Rancher is ideal for anyone with an interest in game farming, both game ranchers and those associated with or interested in the business.

Contents:
Chapter 1 Introduction to game ranching outlines the history and growth of the game business, and the four pillars of game ranching, namely breeding, ecotourism, hunting and meat production
Chapter 2 Ecosystems and Chapter 3 Game management discuss various general aspects of game farming: veld management, planning, nutrition, predator management and capture of game animals.
Chapter 4 Species accounts deals with the main species farmed by game ranchers: these include large, medium and small antelope, buffalo, zebra, rhino, crocodiles and ostriches, and details the types of management used with each particular group of animals.
Chapter 5 Diseases and parasites deals with diseases, parasites and poisonings of the main game species dealt with in the book.


ABOUT THE AUTHORS:
Pamela Oberem is a writer, veterinarian and game rancher since 1994. She spent most of her professional life at Onderstepoort as a researcher on bacterial and viral diseases, and also headed up the vaccine production units of the Foot-and-Mouth laboratory and Onderstepoort Biological Products for a number of years. Pamela is the author of a number of scientific publications, has contributed to chapters in various textbooks on infectious diseases and vaccine production, and has been the author of a number of publications including books on animal health and also schoolbooks on agriculture. She is a regular contributor to the Wildlife Ranching magazine and is a published novelist.

Peter Oberem is a veterinarian and parasitologist by qualification; he is currently the CEO of South Africa's biggest locally owned animal health company, Afrivet, as well as a game rancher. He has served as Director, President and vice-President of the Wildlife Ranching Association of South Africa over the past seven years, and serves on the SA Veterinary Council. During his tenure as President of the WRSA he spearheaded the move to transform game ranching in SA, and to promote the legal sale of game meat in the country and internationally. He is currently the executive editor of the Wildlife Ranching magazine.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413532

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 319
Hierdie publikasie poog om die voornemende boer in te lui op die volledige prentjie van die vleisbeesproduksie waardeketting. Die volgende word in die boek hanteer:
Rasse
Hantering
Voeding
Speenstelsel
Reproduksie.
Die boek bestaan uit 240 bladsye sagteband.
Publikasiedatum: 2008-07-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413549

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 319
Hierdie boek neem die voornemende vleisbokprodusent op 'n omvatende reis betreffende vleisbokproduksie. Die boek hanteer alle aspekte van die mees bekende vleisrasse (Inheems, Savanna, Boerbok en Kalahari Red), fasiliteite, voeding, siektes, entstofprogramme, gedrag, hantering en dan die sekerlik die belangrikste aspek, finansies.
Publikasiedatum: 2010-05-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780981413570

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 380
Die Weidingshandboek handel oor weidings en die benuttiging daarvan asook aspekte van diereproduksie, en word gepubliseer om te dien as 'n verwysingshandleiding vir boere, landbouvoorligters, studente asook die wat belang stel.
Publikasiedatum: 2019-03-15
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780627035739

Nie-fiksie / Non-fiction: Boerdery / Farming

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Boerdery / Farming
R 1500
Hierdie vyfde uitgawe van Wildplaasbestuur is geskryf deur 36 kenners op verskeie gebiede, en die redakteurs is 'n ervare ekoloog en 'n wildveearts. Die gids is so volledig moontlik en alle hoofstukke is hersien en bygewerk. Daar is uitgebreide inligting oor inligtingstelsels en databestuur; die ekonomie van die wildbedryf in Suid-Afrika; bakteriese, virus- en protosoïese wildsiektes; wildveilings; die aanhou, bestuur en jag van groot roofdiere; trofeejag; vleisproduksie; veldbestuur; en die rehabilitering van habitat. Die gegewens oor wildhandel en wildvangs is tot en met 2019 opgedateer.

Prof. Jacobus du Plessis Bothma het 'n BSc-graad in Dierkunde en Plantkunde en 'n MSc-graad in Dierkunde aan die Universiteit van Pretoria behaal, en 'n PhD-graad in Natuurlewe-wetenskap aan Texas A & M Universiteit in die VSA. Hy was werksaam as roofdier-ekoloog totdat hy na behaling van sy PhD-graad deur die voormalige Transvaalse Afdeling Natuurbewaring na die Universiteit van Pretoria gesekondeer is om die eerste nagraadse kursus in Natuurlewebestuur aan 'n Suid-Afrikaanse universiteit aan te bied en die Eugène Marais-leerstoel in Natuurlewebestuur te beklee. Daardie leerstoel het later die hoeksteen van die Sentrum vir Natuurlewebestuur in die Departement Vee- en Wildkunde aan die Universiteit van Pretoria geword waarvan hy die eerste Direkteur was. Die Sentrum vir Natuurlewebestuur is onlangs onder die vaandel van die Soogdiernavorsingsinstituut van die Departement Dierkunde en Entomologie geplaas. Hy het in Desember 2005 afgetree, maar sit as emeritus-professor sy navorsing en skryfwerk voort. Hy is tans reeds die skrywer, medeskrywer en redakteur van 24 boeke of hoofstukke in boeke, 104 gepubliseerde wetenskaplike artikels en 310 populêr-wetenskaplike artikels oor wild. Hy is as een van die uitstaande alumni van die Universiteit van Pretoria bekroon.

Dr. Jacobus Gabriël du Toit het 'n landbougraad in Veeteelt aan die Stellenbosch Universiteit behaal, en 'n honneursgraad in Natuurlewebestuur en 'n graad in Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy het die eerste formele private wildveeartspraktyk in Suid-Afrika gevestig, en het baanbrekerswerk gedoen ten opsigte van die vestiging van olifante op wildplase, die teel van siektevrye buffels uit besmette ouers, die oes van renosterhorings vir kommersiële doeleindes, en die gebruik van olifante as bio-opspoorders vir die opsporing van landmyne. Sy primêre belangstellingsvelde is die teel van bedreigde wildsoorte en navorsing oor die genesende eienskappe van plante. Hy is 'n voorstander van toegepaste navorsing en 'n holistiese benadering tot wildproduksie. As lid van die SA Veterinêre Stigting het hy fondse gewerf vir talle wildprojekte.
Publikasiedatum: 2021-10-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.