Nie-fiksie / Non-fiction
Inkleurboeke / Colouring Books

Results 1 to 15 of 56
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 5
Klik om te vergroot
9780798171779

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 155
R 124Jy spaar R 31
Vind rus in die natuur. In Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 5 is die natuur aan die woord met pragtige blom-, voel- en insekpatrone, wat wissel van fyn en gedetailleerd tot groot en reelmatig. 'n Wonderlike geskenk vir natuur- en kunsliefhebbers en diegene wat inspirasie vir hul skeppings in die natuur soek.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Kreatiewe Inkleurboek vir grootmense 3
Klik om te vergroot
9780798171052

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 155
R 124Jy spaar R 31
'n Derde inkleurboek gerig op gespanne en moeë volwassenes wat daarop gerig is om die kreatiewe siel in jou te herontdek. Skets en inkleur is al jare lank daarvoor bekend dat dit die mens se denkprosesse stimuleer. Hierdie inkleurboek met sy pragtige en fyn gedetailleerde ontwerpe sal beslis in
almal se smaak val. So trek die inkleurkryte nader: dis tyd om kreatief te wees - en te ontspan!
Publikasiedatum: 2017-05-01
Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 6
Klik om te vergroot
9780798174923

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 170
R 136Jy spaar R 34
Vir die duisende aanhangers van die wegholsukses Kreatiewe inkleurboek-reeks, hier is nommer ses nou! Dit bied jou die kans om iets blywends en besonders te skep, met: honderde pragtige patrone met die natuur en volkskuns as tema ontwerpe wat wissel van groot en bonkig tot fyn met baie detail bladsy na bladsy wat jou sal laat ontspan en jou verbeelding vlerke gee.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 5 Leesboek 1: Nee, Ella, nee!
Klik om te vergroot
9781776070947

Christian - Children: Inkleurboeke / Colouring Books

Christian - Children  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 48
R 38Jy spaar R 10
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  Fokus:  Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases. Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele. Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 5 Leesboek 2: Ansie gaan met vakansie
Klik om te vergroot
9781776070954

Christian - Children: Inkleurboeke / Colouring Books

Christian - Children  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 48
R 38Jy spaar R 10
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  Fokus: Lees van links na regs, verskille/ooreenkomste tussen frases wat leerders moet lees, lees met geskikte intonasie en volume. Aanvangsklanke (geselekteerde woordeskat). Interpreteer prente, lees subteks wat deur venster gesien word en vind kenmerke van somer.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 5 Leesboek 4: Besige Banda
Klik om te vergroot
9781776070978

Christian - Children: Inkleurboeke / Colouring Books

Christian - Children  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 48
R 38Jy spaar R 10
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies. Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Dot-to-Doodle Mandalas to Draw and Colour
Klik om te vergroot
9781432308018

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 130
R 104Jy spaar R 26
As an extension of colouring mandalas, Dot-to-Doodle Mandalas allows the hobby colourist to create his or her own mandalas before colouring them in. There are two main techniques involved: stippling and colouring. Stippling is the creation of a pattern using varying degrees of solidity or shading with the help of small dots. Dot-to-Doodle Mandalas makes doodling mandalas easy and fun using specially provided guides for patterns. Detailed instructions are included for completing these classically-inspired mandalas, before colouring them in.
Publikasiedatum: 2016-11-01
Dot-to-Doodle Animal Mandalas to Draw and Colour
Klik om te vergroot
9781432308025

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 130
R 104Jy spaar R 26
As an extension of colouring mandalas, Dot-to-Doodle Animal Mandalas allows the hobby colourist to create his or her own mandalas before colouring them in. There are two main techniques involved: stippling and colouring. Stippling is the creation of a pattern using varying degrees of solidity or shading with the help of small dots. Dot-to-Doodle Animal Mandalas makes doodling mandalas easy and
fun using specially provided guides for patterns. Detailed instructions are included for completing these entertaining animal and nature-inspired mandalas, before colouring them in.
Publikasiedatum: 2016-11-01
Krabbelkuns Inkleur - Doodle Art Colouring 1
Klik om te vergroot
9781920660536

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 90
R 72Jy spaar R 18
"Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur." Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. "My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer."
Publikasiedatum: 2016-10-01
Krabbelkuns Inkleur - Doodle Art Colouring 2
Klik om te vergroot
9781920660543

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 90
R 72Jy spaar R 18
"Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur." Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. "My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer."
Publikasiedatum: 2016-10-01
Vrouekeur Kreatiewe & Inspirerende jaar beplanner
Klik om te vergroot
9780799379846

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 180
R 144Jy spaar R 36
Die Vrouekeur kreatiewe & inspirerende jaarbeplanner bestaan uit 'n versameling van Janine Bevolo-Manders se boodskappe, verpak in die vorm van 'n nuttige jaarbeplanner met oorspronklike illustrasies deur Rina Burger, 'n plaaslike kunstenaar, en illustreerder van die blitsverkoper ROUGE, inkleurboek vir grootmense.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Magical Jungle: An Inky Expedition & Colouring Book
Klik om te vergroot
9780753557167

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 200
R 160Jy spaar R 40
From the international bestselling creator of Lost Ocean comes a beautiful new colouring book that takes you on a wondrous expedition through the jungle.

Follow ink evangelist and queen of adult colouring, Johanna Basford down an inky trail through Magical Jungle and discover a forgotten world of flora and fauna just waiting to be coloured in. Through intricate pen and ink illustrations, colour-inners of all ages are invited to explore an exotic rainforest teeming with creatures large and small. Encounter speckled tree frogs and dainty hummingbirds, prowling tigers and playful monkeys. Let your imagination run wild in the leafy treetop canopy or find yourself drawn to the delicate world of sensational blossoms and tropical plants below. There are ancient relics to be found along the way, each one leading toward the mystical treasure hidden at the heart of the magical jungle. Only the bravest, most inquisitive colourers will discover what lies hidden at the end of this inky quest.

For Magical Jungle Johanna has picked a crisp ivory paper that accentuates and compliments your chosen colour palette. The smooth, untextured pages allows for beautiful blending or gradient techniques with coloured pencils, or are perfect for pens, allowing the nib to glide evenly over the surface without feathering.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Geillustreerde gebede uit die Bybel inkleurboek
Klik om te vergroot
9781431616169

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 150
R 120Jy spaar R 30
Die rustigheid van inkleur gekombineer met kragtige gebede.

Geïllustreerde gebede uit die Bybel kombineer die rustigheid van inkleur met kragtige gebed.

Die 101 gebede direk uit die Bybel sal jou inspireer in jou diepste gesprekke met God. Elke gebed word gekomÂ-plementeer met pragtige woordkuns en daar is plek om persoonlike notas en gebede neer te skryf.

Dié boek, met sy persgerande bladsye, is die perfekte geskenk vir iemand wat 'n gebedslewe met nuwe krag verlang.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Chalk-style Good Times Deluxe colouring book
Klik om te vergroot
9781432307578

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 120
R 96Jy spaar R 24
All the beauty of colouring with chalk - but without the mess! These 32 beautiful hand-drawn designs celebrate life's little moments with all of the charming imperfections of original chalkboard art. Colourists can relax and fill them with colour to create their own rustic-chic masterpieces.

Each whimsical white line illustration is presented on a black background, just like a real chalkboard. Warm colours, bright colours, neons, and lighter pastel shades will really pop from these designs, which are suitable for use with light-coloured pencils and gel pens to personalise the work with lettering, flourishes, and patterning.

Each design is printed on one side only of high-quality, extra-thick paper.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Chalk-style Botanicals Deluxe colouring book
Klik om te vergroot
9781432307585

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 120
R 96Jy spaar R 24
All the beauty of colouring with chalk - but without the mess! These 32 gorgeous hand-drawn floral and plant designs feature all of the charming imperfections of original chalkboard art. Colourists can relax and fill them with colour to create their own rustic-chic masterpieces.

Each whimsical white line illustration is presented on a black background, just like a real chalkboard. Warm colours, bright colours, neons, and lighter pastel shades will really pop from these designs, which are suitable for use with light-coloured pencils and gel pens to personalise the work with lettering, flourishes, and patterning.

Each design is printed on one side only of high-quality, extra-thick paper.
Publikasiedatum: 2016-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.