●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799391084

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 190
Stories wat jy soos 'n ster in jou sak kan saamdra.

Nuwe stories.

Ou stories.

Stories oor bekende mense.

Stories oor mense soos ek en jy.

Stories wat jou sal laat lag …

of jou hartseer sal maak.

Stories wat jou anders na die wêreld sal laat kyk.

Stories wat jy soos 'n ster in jou sak met jou kan saamdra.

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur bekende skrywers soos Martie Preller, E.K.M. Dido, Fanie Viljoen, Anzil Kulsen, Christo Davids, Wendy Maartens, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Vincent Oliphant en Zulfah Otto-Sallies.

Inhoud

“'n Pa vir Saterdag” - Christo Davids

“Enoch Sontonga, 'n man met 'n lied in sy hart” - Wendy Maartens

“Sjabloon” - E.K.M. Dido

“Nomsa en die reënbul” - Wendy Maartens

“Bodyguards” - Anzil Kulsen

“Groot dag” - Christine Barkhuizen le Roux

“Jock van die Bosveld” - Wendy Maartens

“'n Ster in haar sak” - Martie Preller

“Max die gorilla vang 'n skurk” - Wendy Maartens

“'n Leë kamer” - Zulfah Otto-Sallies

“Kaalvuis teen tonne rots” - Wendy Maartens

“Die broodwinner” - P.J. Haasbroek

“Hector Pieterson maak die wêreld se oë oop” - Wendy Maartens

“'n Bordjie vergifnis” - Joanna Alexander

“Die krieketkolf” - Erns Grundling

“Die leeu wat drukkies gee” - Wendy Maartens

“Die beursie” - Vincent Oliphant

“Johnny Hollywood” - Christo Davids

“Nelson Mandela, 'n leier so na ons hart” - Wendy Maartens

“Altyd vierde” - Fanie Viljoen

“Alles op 'n Sondag” - Zulfah Otto-Sallies

'n Ster in haar sak en ander verhale is goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde, asook inligting oor die skrywers, opsommings van die verhale, en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal.

Standard delivery terms apply.
Publikasiedatum: 2019-07-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446095

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Kimberley Scott
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Oranje
Graad-1
'n Goue Ster vir Kallie
Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen?
Publikasiedatum: 2018-08-06
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446569

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Wit
Graad-2
Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, 'n skool vir ruimtewesens!
Sal hy dit regkry oom nie raakgesien te word nie?
Publikasiedatum: 2022-07-11
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446200

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Angelika Scudamore
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Blou
Graad-R
Bohaai op die Bus
Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moielikheid maak!
Is dit te veel bohaai vir Silas se bus?
Publikasiedatum: 2019-10-10
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446545

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Wit
Graad-2
Jak en Henk stuur boodskappe in bottels vir mekaar, heen en weer oor die see. Eendag hpu Henk se bottels op om te kom, so Jal gaan kuier vir hom en ontdek dat Henk 'n geheim het!
Publikasiedatum: 2022-07-11
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446316

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Valeria Issa
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Pers
Graad-1
Buks die skaaphond
Buks wil graag sy mammabeindrk deur 'n goeie skaaphond te wees, maar dis gad nie so maklik now! Die diere hardloop in alle rigtings van hom af weg. Miskien is daar iets anders wat hy goed kan doen?
Publikasiedatum: 2021-04-01
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920660260

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Hannah Wood
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Geel
Graad-R
Die Hond en die Jakkals
Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel?
Publikasiedatum: 2018-06-22
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446408

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Cole Roberts
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Goud
Graad-2
Die koei se agterkant
Gerrit wil baie graag die hoofrol van Jan in die skoolkonsert van Jan en die boontjierank he. Maar dinge verloop nie altyd volgens plan nie!
Publikasiedatum: 2021-10-15
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446538

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Goud
Graad-2
Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik 'n saak om aan te werk
Publikasiedatum: 2022-07-11
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446552

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Wit
Graad-2
Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld. Maar toe grawe hu in die tuin en ontdek 'n ou helm. Dit is 'n towerhelm. Hy sit dit op en word teruggevoer na die tyd toe die Winkings die see regeer het. Sal Hannes weer sy pad huis toe vind?
Publikasiedatum: 2022-07-11
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446460

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Oranje
Graad-1
Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ?
Publikasiedatum: 2022-04-21
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446392

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Letitia Rizzo
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Wit
Graad-2
Die Tydtrein
Anri het 'n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir 'n kompetisie ingeskryf het nie. Maar dit is nie 'n gewone trein nie...waar, of eerder wanneer, gaan Anri beland?
Publikasiedatum: 2021-10-15
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446088

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Andrea Ringli
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Groen
Graad-R
Ek wens ek was 'n Eenhoring
Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word.
Publikasiedatum: 2018-08-06
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446170

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Dean Gray
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Pienk
Graad-R
Fiela en Faan en Knibbel!
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Publikasiedatum: 2019-10-10
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920660420

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Giusi Capizzi
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Rooi
Graad-R
Hond in 'n Rok en Hardloop, Tom, Hardloop
Hond in 'n Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit?
Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?
Publikasiedatum: 2018-06-22
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.