●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Leermiddels
Muurkaarte & Flitskaarte

Results 1 to 12 of 12
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9789000037391

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 59
70 x 135 mm Karton flitskaarte met spog prente om die alfabet van A-Z maklik te leer en identifiseer.
Publikasiedatum: 2020-05-01
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000499

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Illustreerder: Zinelda McDonald
Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 320
R 288Jy spaar R 32
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word. (LW: die inhoud van die 4 aktiwiteitstelle is dieselfde as die van die Tippie Vlak 1 Kurrikulumstel.) Daar is vier aktiwiteitstelle bestaan uit die volgende: Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en 'n alfabetspeletjie (78 kaarte), en ʼn aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die aktiwiteits- en plakkerboek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsye plakkers. Tippie LML Aktiwiteitstel 2 Vlak 1: 70 alfabetflitskaarte en 'n persoonlike prentjie-woordeboek. Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 1: 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk. Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 1: ʼn Magneetstel met 27 prentmagnete en 40 sigwoordteksmagnete uit die eerste tien boeke in die Leer my lees Vlak 1-reeks, en 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming.
Publikasiedatum: 2022-10-31
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000505

9780637000512

9780637000529

9780637000574

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Illustreerder: Zinelda McDonald
Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 320
R 288Jy spaar R 32
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my lees Vlak 2-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 2-boeke gebruik kan word. (LW: die inhoud van die aktiwiteitstelle is dieselfde as die van die Tippie Vlak 2 Kurrikulumstel.) Daar is vier aktiwiteitstelle bestaan uit die volgende: Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 2: ʼn Persoonlike prentjiewoordeboek, 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies Tippie LML Aktiwiteitstel 2 Vlak 2: 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en prentjies Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 2: 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming, en 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 2: 8 woordbouvelle, 6 dubbelkant bingovelle, 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle, 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te gebruik

9780637000581

9780637000598

9780637000604

9780639601465

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 999
Leer speel-speel lees saam met
Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip.
Tippie het nou sy eie kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK.

Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel sluit die volgende in:

• 70 flitskaarte,
• 26 alfabetmuurkaarte (A5) en 'n alfabetspeletjie (78 kaarte),
• 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming,
• 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
• 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en
• 1 'n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.
Publikasiedatum: 2020-07-14
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799397161

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 150
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip.
Tippie het nou sy eie stel magnete vir interaktiewe SPEEL. LEER. ONTDEK.
Kinders kan nou konsepte inoefen, prentjies en woorde bymekaar voeg en self hul eie unieke sinne en kort stories bou. Die Leer my lees: Vlak 1 Magneetstel bevat 27 prentmagnete en 40 teksmagnete met sigwoorde uit die eerste tien boeke in die Leer my lees-reeks.
Publikasiedatum: 2020-02-10
Laai in mandjie
In voorraad - versending 24 tot 48 ure.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639602264

Leermiddels: Muurkaarte & Flitskaarte

Leermiddels  -  Muurkaarte & Flitskaarte
R 1400
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou 'n Vlak 2 kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK. Die Leer my lees (Vlak 2) kurrikulumstel sluit die volgende in: • 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en prentjies, • 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming, • 8 woordbouvelle, • 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle, • 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies, • 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk, • 6 dubbelkant bingovelle • 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te gebruik, en • 1 persoonlike prentjiewoordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-drabokstassie.
Publikasiedatum: 2020-12-08
Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 7 - 14 werksdae

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.