Leermiddels
Graad 9

Results 1 to 15 of 147
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Best Books Eksamenhulp: Taal- en leesoefenboek vir EAT Graad 9
Klik om te vergroot
9781776071883

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 180
Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op 'n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Hierdie oefenboek

is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.
bied begripstoetse.
bied agt hoofstukke met taaloefeninge.
bied oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding.
is gebruikersvriendelik.
bevorder taal- en leesvermoë.
bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture.
bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal.
Hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

*Ook vir gebruik deur IEB-leerders.
Publikasiedatum: 2018-03-09
Pythagoras Wiskunde Graad 9
Klik om te vergroot
9781868631544

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 140
Pythagoras 9 is aanvullend tot leerders se klaswerk en normale handboeke en gee hulle die geleentheid om ekstra oefeninge te doen. Die oefeninge sal leerders help wanneer hulle hersiening doen ter voorbereiding vir toetse en eksamens.

Elk van die vyf leeruitkomste en hulle onderafdelings, soos voorgeskryf in die KABV-dokument, word volledig in hierdie boek gedek. Elke module bestaan uit vier dele:

'n Kort bespreking van die belangrikste teorie en tipiese voorbeelde.
Oefening A: Hierdie oefening bestaan uit eenvoudiger probleme en is daarop gerig om leerders se kennis te konsolideer en vas te lê.
Oefening B: Hierdie oefening bestaan uit meer ingewikkelde probleme en is daarop gerig om leerders se kennis te verdiep.
Toets: Elke module sluit af met 'n toets. Leerders moet hulleself 'n tydsbeperking gee wanneer hulle hierdie toetse voltooi. 'n Goeie maatstaf is 1 minuut vir elke punt.
Let asseblief op: Sommige modules bevat ook 'n Oefening C. Dit is hoofsaaklik van toepassing op modules wat 'n groot volume inhoud bevat en die doel daarvan is om die werk beter saam te vat om sodoende leerders se begrip te bevorder. (Hierdie rangorde is egter nie in Module 1.1 gevolg nie, aangesien hierdie module 'n wye verskeidenheid onderwerpe dek.)

Die boek as geheel bestaan uit twee dele:

Die kort bespreking, oefeninge (vrae) en toets vir elk van die vyf leeruitkomste en hulle
onderafdelings maak die eerste deel van die boek uit.
Volledige antwoorde vir die oefeninge (vrae) en toetse (met puntetoekenning) maak die tweede deel uit.
Publikasiedatum: 2018-02-01
Headstart Skeppende Kunste Graad 9 Leerdersboek
9780199057177

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 159
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
9780199054282

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 202
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerdersboek
9780199057993

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 147
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 9 Onderwysersgids
9780199047741

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 199
Publikasiedatum: 2017-01-10
Oxford Suksesvolle Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 9 Onderwysersgids
9780195999952

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 199
Publikasiedatum: 2017-01-10
Patch van Smartietown
9780195997101

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 82
Publikasiedatum: 2017-01-10
Tok-tok
9780199042371

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 82
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Leerdersboek
9780199053759

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 139
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids
9780199057856

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 176
Publikasiedatum: 2017-01-10
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering Graad 9 Leerdersboek
9780199055548

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 140
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Wiskunde Graad 9 Leerdersboek
9780195999457

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 169
Publikasiedatum: 2017-01-10
Headstart Wiskunde Graad 9 Onderwysersgids
9780199043200

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 245
Publikasiedatum: 2017-01-10
Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe Graad 9 Leerdersboek
9780199056088

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 163
Publikasiedatum: 2017-01-10

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.